• Skip to primary navigation
  • Skip to main content
  • Home
  • New & Noteworthy
  • What We’re Reading
  • Kids
  • Shop
  • Contact Us

In My Vel: ‘n Reis

Azille Coetzee

Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak. Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met hierdie boek verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op ‘n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel ‘n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as ‘n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees.

Related content

Staff Picks

Afrikaans

Recommended by

Vasti

Follow us on social media:

Facebook

Instagram

Twitter

Monday - Friday 09h00 - 17h00

Saturday 09h00 - 16h00

Sunday 10h00 to 16h00

021 462 2425

71 Roeland Street

Cape Town