Loading Events
  • This event has passed.

Bekendstelling van Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling

26 November 2019 5:30 pm - 7:00 pm

In 2018, kort op die hakke van sy topverkoper-memoires oor die Spaanse Camino, Elders, en die kykNET-reeks, Elders: Die Camino, skiet Erns Grundling en ‘n klein TV-span ‘n nuwe reeks – dié keer in Japan, die land waar die Rugbywêreldbeker in 2019 en die Olimpiese Spele in 2020 plaasvind. Sushi en Shosholoza is Erns se verslag oor hierdie reis.

If you'd like to attend, please RSVP