
- This event has passed.
bottelnek breek bek deur Dianne du Toit Albertze
30 July 2022 10:30 am - 12:00 pm

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Dianne du Toit Albertze se debuutroman, bottelnek breek bek. Dianne is in gesprek met Rachelle Greeff.
Saterdag 30ste Julie by Bertha House, 10:30 vir 11:00.
If you'd like to attend, please RSVP