
- This event has passed.
Misfit deur Chase Rhys
10 August 2022 5:30 pm - 7:00 pm

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van Chase Rhys se nuwe boek, Misfit. Chase is in gesprek met Kay Karriem.
Woensdag 10de Augustus, 17:30 vir 18:00.
If you'd like to attend, please RSVP