Antjie Krog: ‘n Ondersoekte Lewe

R320.00

Hierdie publikasie is die sestiende in ‘n reeks aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die reeks bring hulde aan skrywers met die Hertzogprys bekroon is en oor dekades heen Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hul werk verryk het.

In stock

SKU: 9781485315933 Category:

Antjie Krog: 'n Ondersoekte Lewe

Inhoudsopgawe

“Woede is eindlik altyd aanwesig”, Alfred Schaffer in gesprek met Antjie Krog

“Die ‘verruklike afhankelijkheid van taal’:  Antjie Krog en ‘n loopbaan in taal” – Louise Viljoen

“Vergestaltings van die outobiografiese spreker in Antjie Krog se Lady Anne” – Ihette Senekal

Amor mundi: Antjie Krog en Hannah Arendt se liefde vir die wêreld – oordeel, versoening en saamleef” – Karin van Marle

“Postkoloniale satire in enkele gedigte deur Antjie Krog en Romenlda Kamfer” – Jacobien van Niekerk

“‘Geen vlerke stut meer …’: geselekteerde gedikte in Antjie Krog se Mede-wete gelees as outbiografiese postsekulêre laatwerk” – Marlies Taljard

“op .n derderangse verhoog vol swape en gierende grapjasse” – Danie Stander

“Interverbondenheid in Antjie Krog se gedigte vir kinders oor feetjies en fynbos” – Andries Visagie.

You might be interested in