R220.00
Van Bientang het net die naam van ‘n restaurant in Hermanus oorgebly. Wie wás sy? Danksy historiese geskrifte en oorlewerings verskyn buitelyne om Bientang vir oomblikke byna binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor ‘n verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie.
Out of Stock
Out of stock
Bientang deur Jolyn Phillips