bottelnek breek bek

R235.00

In stock

SKU: 9780798182669 Categories: , ,

bottelnek breek bek

Dora en Whashiela patsy graag op lit aande in die holte van Hoerikwaggo se skaduwee. Die girls is nie op hul bek geval nie. Maar albei weet ook die veilige hawe van sisterhood kan hulle nie beskerm teen die geweld wat snags in straight bars en op donker sypaadjies sluimer nie.

Een oggen op Bellville-stasie gebeur iets wa hul lewe onherroeplik verander. Verlies dryf Dora na die verkeerde kant van die stad, maar die witpyp brings slegs tydelik verligting. Eindelik word sy deur ma Helen by die huis in Woodstock uitgesmyt, en het sy geen keuse nie as om terug te keer na haar ma- en pa-goed in die Noord-Kaap.

Terug na daardie woestynland waar sy weer Daantjie is, en al die ander spoke van die verlede moet trotseer. Wat is huis? wonder sy. En waar lĂȘ die skeidslyn tussen bloed en water?

You might be interested in