Die Man Wattie Kinnes Vang

R290.00

In 2021, is Damian De Jong biesag mette boek oo serial killers. Hy force homself ommie dae te onthou toe hy asse kind innie 90s oppie sandduine gespeel et en hoe die skoolhoof vi hulle gesêrit vanne groot gevaar wat daa byte is. En dat veral boys moet careful wies. Die man wattie media ‘The Railway Ripper’ noem, het begin coloured boys doodmaak en begrawe in vlak grafte innie bosse en sandduine rondomie Western Cape. Selfs daa waa Damian as kind gespeel et. ‘n Niewe fear het kom daal oppie Cape Flats ennie soet smaak vanne niewe democracy kom vebitter.

In stock

SKU: 9780795710995 Categories: ,

Die Man Wattie Kinnes Vang

Hy praat met Michelle Wakefield – ‘n ex-detective wie deel was vannie taskforce wattie moorde investigate et. Maa soe meer sy die feite vi Damian ytlê, soe minner vestaan hy wat rêrag daityd gebeerit. Die man wattie kinnes vang handel oore spesifieke tyd innie Cape Flats, ennie land, se geskiedenis tewyl it oek kommentaar lewer oo ôs hede.

You might be interested in