• Skip to primary navigation
  • Skip to main content
  • Home
  • New & Noteworthy
  • What We’re Reading
  • Kids
  • Shop
  • Contact Us

Free shipping for orders over R300 and within 20km of our store

Dik Dun Thick Thin by Nataniël

R250.00

Nog ‘n skitterende versameling kortverhale & sketse deur Nataniël. Dik Dun Thick Thin bevat 28 van sy beste (en snaaksste!) stories wat die afgelope vier jaar landswyd opgevoer is. Nataniël is nie net een van die mees begaafde uitvoerende kunstenaars in SA nie, hy is ook een van die beste storievertellers. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare, oor sy ouers, sy ouma, maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor ‘n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe ‘n mens jou eerste reus oorwin…

In stock

Category: Local Fiction
  • More About This Book

You Might Be Interested In

  • Kinnes by Chase Rhys

    R230.00
    Add to cart
  • A Family Affair by Sue Nyathi

    R290.00
    Add to cart
  • The Yearning by Mohale Mashigo

    R190.00
    Add to cart

Follow us on social media:

Facebook

Instagram

Twitter

Monday - Friday 09h00 - 17h00

Saturday 09h00 - 16h00

Sunday 10h00 to 16h00

021 462 2425

71 Roeland Street

Cape Town