Eleksie op Erdvark

R290.00

Soois Swart se sukkelende koerantjie op Erdvark in die Knersvlakte berig sonder moderne tegnologie oor die naderende munisipale eleksie. Vir die eerste keer in ’n dekade word die BA Minus deur twee ander partye teengestaan. Die regerende party beywer hulle vir die behoud van kleinhuisies en die opposisie vra vir vernuwing in die vorm van spoeltoilette.
SKU: 9780795803000 Category:

Eleksie op Erdvark

Wanneer ’n horingadder in ’n kleinhuisie ’n inwoners op ’n kwesbare plek pik, klap die eerste eleksieskoot amptelik.
Product Details

Paperback
ISBN: 9780795803000
Pages: 224

You might be interested in