
R160.00
Vir die fynproewer-leser bied hierdie bundel ‘n opwindende leeservaring: surrealistiese verse wat hulle nie maklik tot interpretasie leen nie. Tog handel die verse dikwels oor baie konkrete dinge – en is Schaffer se opstapeling van skynbaar verbandlose idees juis tekenend van die menslike kondisie in die een-en-twintigste eeu.
|
In stock