om my kastele in Spanje te sloop

R280.00

Jaco Barnard-Naudé se digdebuut betrek ‘n wye verskeidenheid temas: queer identiteit, die trauma van kinderjare, en die verhouding tussen ouers en seun. Deurgaans vloei die digterlike geheue soos ‘n leitmotiv deur die verse.

In stock

SKU: 9780798184540 Category:

om my kastele in Spanje te sloop

Die bundel getuig van ‘n soepel en gespierde taalaanvoeling, en tree dikwels in gesprek met ander digters, filosowe en musici. ‘n Diep-gelade emosionele bewussyn vibreer regdeur die bundel – getuienis van ‘n uitsonderlike nuwe digter-denker ter plaatse.

You might be interested in