Skorpio

R375.00

Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit ‘n ongeluk, of koelbloedige moord?

In stock

SKU: 9780798185677 Categories: ,

Skorpio

En op ’n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ’n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ’n liggaam in die wrak gevind…

Product Details

Trade paperback
ISBN: 9780798185677
Pages: 496

You might be interested in