• Skip to primary navigation
  • Skip to main content
  • Home
  • New & Noteworthy
  • What We’re Reading
  • Kids
  • Shop
  • Contact Us

View Cart

Free shipping for orders over R300 and within 20km of our store

So Byna Blou deur Emile Joubert

View cart “Still Life by Zoë Wicomb” has been added to your cart.

R225.00

So Byna Blou is voormalige joernalis Emile Joubert se derde kortverhaalbundel. Die deurlopende tema in hierdie tien verhale is afstand tussen mense en die onvermoë om werklik kontak met ander te maak. Meeste van die karakters is welgestelde wêreldburgers wat reis, professionele mense, skrywers, uitgewers, joernaliste, fotograwe, elkeen in problematiese verhouding met sy of haar medemens. Daar is verwysings na talle noodlottige liefdesverhoudings, affairs, vreemdelinge wat mekaar in ‘n hotel ontmoet, etes in duur restaurante, bloedskande, die Seepunt-promenade, Kaapstad, Parys, vergiftiging op ‘n portplaas in Portugal, die wreek van ‘n geliefde se dood. Elke karakter is in wese ‘n geïsoleerde figuur wat ‘n waterskeidingsoomblik beleef waarin sy of haar lewe onvermydelik verander.

In stock

Category: Local Fiction
  • More About This Book

You Might Be Interested In

  • The Yearning by Mohale Mashigo

    R190.00

    Out of Stock

    Read more
  • Kinnes by Chase Rhys

    R230.00
    Add to cart
  • Into the Sun by Takalani M

    R300.00
    Add to cart

Follow us on social media:

Facebook

Instagram

Twitter

Monday - Friday 09h00 - 17h00

Saturday 09h00 - 16h00

Sunday 10h00 to 16h00

021 462 2425

71 Roeland Street

Cape Town