Ver in die Wêreld

R320.00

Ver in die Wêreld is 23 kortverhale oor woon in die buiteland. Sommige verhale is suiwer fiksie, ander is gebaseer op persoonlike ervaring. Dit is verhale oor verlies, verlange en verplasing, maar ook oor vestiging in ‘n nuwe land, wat soms humoristiese gevolge het. Sit terug, ontspan en laat jouself vervoer word na Frankryk, Nieu-Seeland, Australië, Kanada, of een van die ander lande wat die Suid-Afrikaanse diaspora deesdae huis noem.

In stock

Category:

You might be interested in