• Skip to primary navigation
  • Skip to main content
  • Home
  • New & Noteworthy
  • What We’re Reading
  • Kids
  • Shop
  • Contact Us

Free shipping for orders over R300 and within 20km of our store

XOV Kruisondervraging by Herbert Raubenheimer

R230.00

Herbert Raubenheimer is ʼn senior advokaat en lid van die Kaapse balie. Hy was aanklaer, prokureur en advokaat vir ʼn paar dekades. Hy het in drie afdelings van die Hooggeregshof waargeneem as regter.

In stock

Category: Local Fiction
  • More About This Book

XOV Kruisondervraging by Herbert Raubenheimer

Drie advokate word geskiet. Hoe effektief is ons hofprosesstelsel om geregtigheid te laat geskied? Ons leef in ʼn vreemde tyd in Suid-Afrika. Effektiewe onomkoopbare polisiemanne word afgemaai. Regters baklei onderling. Sommige advokate en prokureurs speel ʼn vreemde spel. Geskilbeslegting het sleg geword. Wat gebeur wanneer ʼn gefrustreerde publiek verby die oorkookpunt gedruk word?

You Might Be Interested In

  • The Mourning Bird by Mubanga Kalimamukwento

    R240.00
    Add to cart
  • The Distance by Ivan Vladislavic

    R290.00
    Add to cart
  • Still Life by Zoë Wicomb

    R290.00
    Add to cart

Follow us on social media:

Facebook

Instagram

Twitter

Monday - Friday 09h00 - 17h00

Saturday 09h00 - 16h00

Sunday 10h00 to 16h00

021 462 2425

71 Roeland Street

Cape Town